[Facts] Re: meaning of name,origen
by Anneza (guest)
7/25/2002, 1:12 AM
Dis gewoonlik maar 'n ander manier om 'n vroulike vorm van Jacobus te maak - Jaco, nou ja, en die -let is wel Frans van oorsprong, dieselfde as ons -tjie, maar hulle spel dit -lette. Klink egter dieselfde.
Jy is dus 'n klein, Franserige Jacoba! En as ek dit reg het beteken Jacobus/a: die een wat oorneem. Interessant, is dit nie?